
OFM-landboubulletin, Donderdag 1 Maart 2018
Loading player...
Vrystaat Landbou sê hy doen alles moontlik om boere se belange en grond te beskerm; spesiale landbouwerkwinkel word in Bloemfontein gehou oor die onteieningskwessie; én Ficksburg-landbouvereniging hou volgende week weer sy groot presisie-boeredag.

