
OFM-landbounuus
Loading player...
Regering gaan mooi moet besin oor onteiening, sê Suidwes Landbou se Herman van Schalkwyk; VF+ begin nasionale aksie tee onteiening; en landbou is weer eens die grootste bydraer tot ekonomiese groei.

