Die woordvoerder vir die ANC in die Vrystaat, Thabo Meeko

Loading player...
Die woordvoerder vir die ANC in die Vrystaat, Thabo Meeko, sê al die afgevaardiges wat die konferensie bywoon, is grondwetlik verkies om die geleentheid by Ilanga Estate by te woon.

Hy voeg by dat sekere lede dit egter nie gemaak het nie omdat takvergaderings nie op ’n gepaste wyse plaasgevind het nie.

Meeko sê hofsake maak dit moeilik vir die party om vorentoe te beweeg, maar sê in dieselde asem dat die party enige besluite deur die hof sal respekteer.
20 May 2018 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

SAHRC’s Northern Cape manager, Uzair Adams

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
6 May 4AM 2 min