
#SlatDieSport 12 Julie 2018
Loading player...
Arnold Geerdts & Ruben Delmage het met Doug Ryder gesels wat regstreeks vanaf die Tour de France ons op hoogte gebring het van hoe dinge gaan daar. Verder het hulle met John Laffnie de Jager gesels wat ook regstreeks vananf Wimbledon vir ons meer info gegee het van hoe dinge daar gaan. Verder het hulle Rugbysake, Sokker en vele meer oor gechat. Luister weer hier na die Podcast.