ToekomsVenster: Regtig, ’n hele nag?

Loading player...
Gebed: Here, ek sukkel om selfs langer as ’n paar minute intelligent en ononderbroke
te bid. My gedagtes dwaal en ek dink aan soveel dinge. Help my om te konsentreer. Leer my om te bid.
5 Aug 2018 2PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Werk as ʼn roeping

Mag ons aan die einde van die dag die woorde hoor: “Mooi so, goeie en getroue dienskneg. Oor min was jy getrou, oor baie sal Ek jou aanstel”.
28 Apr 10AM 3 min

ToekomsVenster | Agter die stuurwiel met ʼn skuilnaam

Van sosiale media tot op die snelweë van die land sien ons dieselfde woede, net op ander platforms. Anonimiteit laat mense dinge doen wat hulle nooit van aangesig tot aangesig sou waag nie. Maar is jy ooit werklik onsigbaar?
28 Apr 10AM 3 min