#SlatDieSport 16 Augustus 2018

Loading player...
Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met die Bulle se kaptein vir die Curriebeker reeks - Hanro Liebenberg gesels voordat hulle afskop met die toernooi. Verder het hulle met die afrigter en kaptein van Hoërskool Oos-Moot gesels voor hulle die naweek in die finale van die skild afdeling in die Virseker beker speel. Hulle het ook bietjie Gold, Krieket en Bok Rugby gesels. Luister gerus wees hier:
16 Aug 2018 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport - 22 Mei

In die laaste aflewering van Slat die Sport gesels Stephen en Arnie met Springbok-legende Corne Krige oor sy rugbyloopbaan en die stand van die spel vandag. Daarna sluit atletiekkenner Sean Falconer aan om alles oor die Comrades-marathon te bespreek. Ruben loer in en deel van sy gunsteling Slat die Sport…
22 May 42 min

#SlatDieSport - 15 mei

Ons bring hulde aan Cornal Hendricks – ’n legende op én van die veld af. Marcell Coetzee en Dawie Spies deel persoonlike herinneringe en staaltjies oor die man agter die nommer 14-trui.
15 May 42 min

#SlatDieSport - 3 April

Oscar Chalupsky deel ’n baie kragtige getuienis oor sy kankerdiagnose en hoe hy steeds sy passie vir sport uitleef. Arnold gesels met sports joernalis Micheal Vlismis oor die huidige stans van Suid Afrikaanse gholf.
3 Apr 41 min

#SlatDieSport - 20 Maart

Ons kyk na die week se gebeure insluitend die Olimpiese Kommittee se nuwe hoof, en ontluikende Afrika atlete. Telford Vice gesels met ons oor die stand van krieket in Suid Afrika en die onlangse teleustellende besluite van Krieket Suid-Afrika. Laastens loer ons in by die Cape Epic and bespreek hoe…
20 Mar 39 min