
PODCAST: Grondbesetters vry op waarskuwing
Loading player...
'n Groep vermeende grondbesetters wat in hegtenis geneem is nadat hulle 'n plaas buite Harrismith in die Vrystaat wou beset, is op 'n waarskuwing vrygelaat.

