
PODCAST: #Trump-storm dui op buitelandse kommer
Loading player...
Die Instituut vir Rasseverhouidnge (SAIRV) meen die storm wat losgebars het nadat die Amerikaanse President, Donald Trump, oor grondonteiening en plaasmoorde, getweet het, dui daarop dat buitelandse beleggers bekommerd is.

