ToekomsVenster: Te midde van beproewing

Loading player...
Dit is die verhale van mense wat te midde van erge beproewing vas bly staan het in die geloof wat ’n mens se verbeelding aangryp. Jakobus stapel die vrug van geloof te midde van beproewings op mekaar: geloof, volharding, geestelike rypheid, geen tekortkoming nie.
3 Sep 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die stem wat ons volg

Ons kan die Bybel lees, ken en selfs daaruit aanhaal, maar luister ons werklik wanneer God se Woord ons uitdaag? Jesus sê sy skape hoor nie net sy stem nie. Hulle luister, en hulle volg Hom.
31 Aug 4AM 4 min

ToekomsVenster | Vier die goeie

Kies doelbewus ʼn persoon, ʼn gebeurtenis, ʼn situasie of iets binne jou gemeenskap waarvoor jy dankbaar kan wees en vier dit.
31 Aug 4AM 4 min