
#SlatDieSport 13 September 2018
Loading player...
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het bietjie met Michelle Niemann gesels oor die Zumba Party wat hulle aanbied en ook met die offisiële Comrades Marathon afrigter - Coach Parry om paar tips te gee vir die wat vir die eerste keer dalk 'n Ultra Marathon of selfs die Comrades wil gaan hardloop. Luister weer hier na die #PodCast.