
#SlatDieSport 11 November 2018
Loading player...
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het gisteraand bietjie met Coach Lindsey Parry (offisiële Comrades Coach) gesels om met ons te chat oor die vrystelling van die Comrades 2019. Verder het hulle ook bietjie tennis, rugby en vele ander sportsoorte gesels. Luister weer hier na die Podcast.