ToekomsVenster: Hier gaan dit duidelik oor ’n keuse

Loading player...
Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Hier gaan dit duidelik oor ʼn keuse wat uitgeoefen moet word.
12 Oct 2018 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die stem wat ons volg

Ons kan die Bybel lees, ken en selfs daaruit aanhaal, maar luister ons werklik wanneer God se Woord ons uitdaag? Jesus sê sy skape hoor nie net sy stem nie. Hulle luister, en hulle volg Hom.
31 Aug 4AM 4 min

ToekomsVenster | Vier die goeie

Kies doelbewus ʼn persoon, ʼn gebeurtenis, ʼn situasie of iets binne jou gemeenskap waarvoor jy dankbaar kan wees en vier dit.
31 Aug 4AM 4 min