ToekomsVenster: Liefde sluit in, nooi nader

Loading player...
Liefde sluit in, nooi nader en om te behoort. Liefde draai nie ʼn dowe oor nie. Ons moet so lief hê omdat God in Christus ons kom insluit het. Hy nooi ons uit om deel te hê aan sy Koninkryk. Suid-Afrika het hierdie soort liefde broodnodig.
20 Nov 2018 3AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die stem wat ons volg

Ons kan die Bybel lees, ken en selfs daaruit aanhaal, maar luister ons werklik wanneer God se Woord ons uitdaag? Jesus sê sy skape hoor nie net sy stem nie. Hulle luister, en hulle volg Hom.
31 Aug 4AM 4 min

ToekomsVenster | Vier die goeie

Kies doelbewus ʼn persoon, ʼn gebeurtenis, ʼn situasie of iets binne jou gemeenskap waarvoor jy dankbaar kan wees en vier dit.
31 Aug 4AM 4 min