
Riemland hou eersdaags boeredag
Loading player...
'n Boerevereniging in die Riemland, Oos-Vrystaat, hou op Woensdag 3 April hul gewilde boeredag wat jaarliks deur honderde landbouers van oor die hele Sentraal-SA bygewoon word.

