
Navorsingsprojek se resultate onlangs in SA gepubliseer.
Loading player...
‘n Interessante navorsingsprojek se resultate is onlangs in SA gepubliseer. Die publikasie handel oor predasie in SA. Die studie fokus op alle landbou-predatore en dit wat daarmee gekoppel word.

