
Varkpermitte mag uitgereik word onder sekere bepalings.
Loading player...
Die SA Jagtersvereniging het daarin geslaag om as bedryfsorganisasie erken te word en daarmee saam toestemming om magtigings uit te reik vir die vervoer van verwerkte wildevarkvleis en –karkasse.

