Gesondheids Oomblik met Earthbound Organics 7

Loading player...
Verskeie kwale kan deur die gebruik van kruie opgelos word - moenie urine onderskat nie! Ons gesels weer met Dr David Pool van Earthbound Organics.
4 Apr 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Spanning, satire, humor op die Innibos-spyskaart

Badprop Produksies het vanjaar twee komedies op die planke by die Toyota Innibos. Johan van der Merwe en Ignatius van Heerden gesels met Laeveld Brunch oor Pampelmoesmampoer en Tronk met 'n D.
29 Jun 16 min

Laeveld Jeugkoor tot stand gebring

Die Laeveld Jeugkoor is redelik onlangs op die been gebring en hulle soek nog sangers om by hulle aan te sluit. Elet Kruger gesels saam met Johann Oosthuizen en Zoë Grové met die Middag Game Drive.
29 Jun 9 min

Laeveld JOC paraat vir demonstrasies

Wat kan ons môre te wagte wees wanneer March and March se "spertyd" vir onwettige immigrante om die land te verlaat verstryk? Frank Swanepoel van die Laeveld JOC gesels met Sonop Ontbyt.
29 Jun 8 min

Laeveld brandseisoen sover vlot

Grondeienaars is besonders verantwoordelik vanjaar en berei fluks voor vir die brandseisoen. André Scheepers van Lefpa sê toestande is tans uiters gunstig om voorbrande te maak en ander voorbereidings te tref voor droë, winderige toestande later in die winter die brandgevaar aansienlik verhoog.
26 Jun 8 min