Baboon Matters

Loading player...
Watter probleme veroorsaak bobbejane op jou grond / plantasie / plaas? Hoe hanteer jy die probleem en werk jou oplossing? Baboon Matters is 'n organisasie wat graag wil gesels oor hierdie vrae en navorsing wil doen in die soeke na alternatiewe en meer effektiewe oplossings.
5 Apr 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min