
Vrystaat Landbou 2019-Jongboerfinaliste aangekondig
Loading player...
Vrystaat Landbou se 2019-Jongboerfinaliste is aangekondig en ons gee ‘n voorskou van vanjaar se kompetisie. Volgende week word daar onderhoude met elke finalis gedoen in Before Dawn

