
Tien kampioenskappe vir beeste by vanjaar se Bloemskou
Loading player...
Ons gesels met Elmarie Prinsloo, Hoof Uitvoerende beampte van Bloemskou wat vertel van die 10 kampioenskappe vir beeste wat by vanjaar se skou aangebied word.

