
Merinowol steel kollig op Volhoubaarheidsdag
Loading player...
Ons berig oor merinowol wat op Volhoubaarheidsdag die kollig gesteel het. ‘n Bekende Indiese modeontwerper het plaaslike kunstenaars bekend gestel aan die werk van vakmanne in die weefbedryf.

