
‘n Landbouer vertel van sy betrokkenheid in die sektor
Loading player...
John Melville, Vise-President van Bloemskou praat oor sy werksaamhede waar hy die afgelope 2 dekades betrokke is. John gee ook ‘n oorsig van die ladbou-afdeling van Bloemskou tans en die verskillende kampioenskappe wat plaasvind.

