Appollo LTD gesels met Derek op Maandagaand Gospel

Loading player...
Die grootste name in die bedryf gesels met Derek op Maandagaand Gospel - lekker om te hoor hoe ons met internasionale kunstenaars kan identifiseer en hoe hulle, hulle self posisioneer in die bedryf.
13 May 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min