Landbounuus-podcast: Departement en betrokkenes werk saam om verspreiding van die Afrika- varkpes virus te beperk

Loading player...
Die departement van landbou en betrokkenes in die varkbedryf werk nou saam om die verspreiding van die Afrika- varkpes virus, wat in enkele gebiede in Mpumalanga, Noordwes, Limpopo, die Vrystaat en Gauteng, uitgebreek het, te beperk. Die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie (SAVPO) se uitvoerende hoof, Johann Kotzé, sê die eerste uitbreking was in NoordwesV waar met wilde varke geteel word. Die pes is ook hoogs aansteeklik onder wilde varke.
28 May 2019 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die Goudveldse egpaar se aansoek om appèl is van die hand gewys.
28 Aug 9AM 1 min

Adv. Allen Simpson

Fourie-egpaar van Welkom hoor dan oor aansoek om verlof tot appèl.
27 Aug 9AM 1 min