
Landbounuus-podcast: Ramaphosa se samesmelting van deprtemente verwelkom
Loading player...
Pres. Cyril Ramaphosa se samevoeging van die departement van landbou met grondhervorming en landelike ontwikkeling is 'n stap in die regte rigting, want landbou moet die enjinkamer van landelike ontwikkeling wees.

