Lig Die Sluier met Charissa in Jerusalem

Loading player...
Dr Charissa Ruth-Coetzer van 'Lig Die Sluier' deel haar ervaring met ons na haar besoek aan Jerusalem en beleef die areas soos wat dit na verwys word in die bybel en gesels met inwoners wat steeds die geskiedenis van die bybel met besoekers deel.
4 Jun 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min