ToekomsVenster: Droom vir ’n gelukkiger lewe

Loading player...
Die Bybel sê immers ons is geskep om ons met die goeie besig te hou, om die Koninkryk op aarde momentum te gee, om genesing, troos, uitkoms en hoop te bring.
10 Jun 2019 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die stem wat ons volg

Ons kan die Bybel lees, ken en selfs daaruit aanhaal, maar luister ons werklik wanneer God se Woord ons uitdaag? Jesus sê sy skape hoor nie net sy stem nie. Hulle luister, en hulle volg Hom.
31 Aug 4AM 4 min

ToekomsVenster | Vier die goeie

Kies doelbewus ʼn persoon, ʼn gebeurtenis, ʼn situasie of iets binne jou gemeenskap waarvoor jy dankbaar kan wees en vier dit.
31 Aug 4AM 4 min