Laeveld Ervaring

Loading player...
'n Eerste vir die Laeveld op die N4 snelweg, Witrivier kry sy eie reservaat sowat in die hartjie van die dorp, kenners insae benodig t.o.v. die voorgestelde myn digby Marlothpark en entrepeneurial geleenthede in die Laeveld, word in vandag se program bespreek.
13 Jul 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min