Laeveld Ervaring

Loading player...
Toerisme in die Laeveld is 'n groot bekommernis en Linda van KLCBT (Kruger Mpumalanga Chamber of Business and Tourism) wys punte uit waaroor daar met die Minister van Toerisme binnekort gaan gesels word. Ons vind ook meer uit oor die padwerke op die N4 tussen Belfast en Machadodorp en die beoogde mynaansoek in die omgewing van Marlothpark en die Kruger Nasionale wildtuin laat steeds wenkbroue lig.
2 Aug 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min