SAPA Nasionale Konferensie 2019

Loading player...
Gerben Janse van Rensburg het saam met Neels en Sanett kom kuier op Dagbreek om te vertel van die SAPA Nasionale Konferensie (19-21 September) by Ingwenyama Konferensie Sentrum. Hierdie is die geleentheid vir skoolhoofde en adjunk hoofde om hulle batterye te herlaai!
16 Sep 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min