Draaipunt program 3: SanParke ere-veldwagters se K9 honde eenheid

Loading player...
K9 "Watchdog" Nasionale Projek:
Die K9 nasionale projek bestuur al die honde eenheid se betrokkenheid in ons nasionale parke.
Grant Coleman is aan die hoof van hierdie projek en vertel ons wat hulle doen en hoe jy betrokke kan raak.
26 Sep 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min