Draaipunt program 4: SanParke ere-veldwagters se perde eenheid

Loading player...
Die K9 honde eenheid werk baie nou saam met die perde eenheid van die SanParke ere-veldwagters. Gerhard Kotze van die Hoëveld ere-veldwagers vertel ons meer oor hoe die perde eenheid tot stand gekom het en oor hulle suksesse.
26 Sep 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min