Draaipunt program 10: Spesiale projekte van die SanParke Ere-veldwagters

Loading player...
Van bokse vir stink vlermuise tot speelparktoerusting vir voorskoolse kinders tot borde met braille langs 'n staproete. Watter vaardighede jy ook al het, jy kan 'n verskil maak deur jou werk by of jou ondersteuning van die SanParke Ere-veldwagters. Michael Kruger vertel ons meer oor die spesiale projekte van die SanParke Ere-veldwagters.
7 Nov 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min