Throwback Thursday: Hoe om hierdie Black Friday te WEN!

Loading player...
Dagbreek het laasjaar 'n wengids saamgestel met tips oor hoe om seker te maak jy die deals op Black Friday. Ons is oortuig dit kan jou hierdie jaar steeds help...al lag jy net saam!
27 Nov 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min