ToekomsVenster: Hoor as hulle roep

Loading player...
As ons dan georiënteer is met betrekking tot die nuwe jaar en ingekoop het op die gedagte dat ons hier is om ʼn verskil te maak in die lewens van mense - God se mense, alle mense - soek ons oë en luister ons ore om die hulpgeroep van mense raak te hoor.
23 Jan 2020 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die stem wat ons volg

Ons kan die Bybel lees, ken en selfs daaruit aanhaal, maar luister ons werklik wanneer God se Woord ons uitdaag? Jesus sê sy skape hoor nie net sy stem nie. Hulle luister, en hulle volg Hom.
31 Aug 4AM 4 min

ToekomsVenster | Vier die goeie

Kies doelbewus ʼn persoon, ʼn gebeurtenis, ʼn situasie of iets binne jou gemeenskap waarvoor jy dankbaar kan wees en vier dit.
31 Aug 4AM 4 min