Landbounuus-podcast: Vrese oor COVID-19 impak op voorsieningskettings

Loading player...
Vrese oor die moontlike ontwrigting wat die koronavirus (COVID-19) wêreldwyd kan hê op voorsieningskettings, het vrae laat ontstaan of Suid-Afrika voedseltekorte op die mediumtermyn kan ondervind. Hoofekonoom vir die Landbou sakekamer, oftewel Agbiz, Wandile Sihlobo, meen vanuit 'n nasionale perspektief twyfel hul of dit die geval sou wees; ten minste vir die meeste voedselprodukte. Suid-Afrika is 'n land wat deur landbou toegerus is, en meestal 'n netto uitvoerder van landbou- en voedselprodukte is. Boonop is daar 'n vooruitsig op 'n goeie graan-en vrugte-oes vanjaar, wat plaaslike voorraad sal verhoog.
16 Mar 2020 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ayola Blom

Ayola Blom, a resident of Bloemfontein, will represent the Free State at the national level of the competition, scheduled to take place in Johannesburg in September 2026.
27 Feb 8AM 1 min