
#OFMKinderhoekie - PuppeTrix - Die doel van kinderteater
Loading player...
Kinderteater is so belangrik en gedurende die grendeltyd wil ons die kleinspan bederf en besig hou. PuppeTrix fokus op teater vir kinders onder die ouderdom van 8 jaar. Hier leer ken ons vir stigter Schoeme Grobler waar sy vertel hoekom babateater haar passie is en hoe sy haar karakters skep en lewe gee.