Wiele FM met Neels & Rudi op 100.5FM

Loading player...
Motorsport in grendeltyd en hoe die wêreld verander vir die toekoms. Hierdie gesprek met motorsport kommentator Greg Maloney gesels oor die nuwe e-motorsport weergawe van motorwedrenne.
1 May 2020 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min