
OFM Business Hour - Elmarie Prinsloo
Loading player...
Bloemskou 2020 moes as gevolg van die Grendeltyd gekanseleer word, maar dit het hulle nie gestop om steeds vir ons 'n skou te bring nie, hierdie keer aanlyn. Organiseerder, Elmarie Prinsloo vertel ons meer oor presies wat hulle gedoen het.