
OFM Business Hour - Harold Verster
Loading player...
Besturende Direkteur van die Toyota Vrystaat Cheetahs, Harold Verster, brei uit oor wat tans met rugby aan die gang is, sowel as wanneer hulle beplan om hopelik weer aan die gang te kom.