
OFM Business Hour - Jaco Verwey
Loading player...
Jaco Verwey, President van die "Golden Triangle Chamber of Commerce", het met Cyril gepraat oor hulle voedingskema, wat 'n groot sukses is, asook hoe die Nationale inperking en onduidelikheid oor die reëls die area en sy mense affekteer.