
OFM Sake-Uur - Jonathan Baron
Loading player...
Voorsitter van die Potchefstroomse Sakekamer, Jonathan Baron, gesels met Cyril oor 'n voedingskema wat hulle op die been gebring het aan die begin van die grendeltydperk wat tot die ontwikkeling van 'n Pap-OTM gelei het.