
OFM Business Hour - Hoe presies werk Inkomstebeskerming?
Loading player...
Met onseker tye, kom die ekstra vrees dat 'n mens jou inkomste kan verloor as gevolg van siekte. Finansiële Adviseur, Christo Zwiegelaar, verduidelik hoe dit werk en wie daarvoor kan aansoek doen.