
#OFMKunsteklop - Aardklop 2020 gaan nie plaasvind nie
Loading player...
BELANGRIKE AANKONDIGING - Aardklop 2020 gaan nie voort soos beplan nie. Vanjaar het tot dusver talle uitdagings ingehou vir almal. Aardklop het, soos elke ander organisasie, groot en moeilike besluite gehad om te neem. Ek gesels met Delmari van Zyl Bestuurder: Borge, Media en Bemarking oor die groot besluit.