
OFM Business Hour - Sakekamer se idees raak nooit op nie
Loading player...
Jonathan Baron van die Potchefstroom se Sakekamer vertel ons oor 'n projek waarby hulle die besighede in Potchefstroom mee wil help, as ook hoor ons hoe dit gaan met die eerste PAP-OTM wat in Ikageng geinstalleer is.