
OFM Business Hour - Die belangrikheid van motorversekering
Loading player...
Finansiële adviseur, Werner Maree, verduidelik die moet's en moenie's van motorversekering, as ook wat met jou premies gebeur wanneer jy jouself in 'n ongeluk sou bevind. Daar is ook verskeie ander aspekte van motorversekering, wat hy meer in diepte bespreek.