
OFM Business Hour - Matlosana Sakekamer bly dinamies tydens inperking
Loading player...
Matlosana Sakekamer se Johan Oosthuizen gesels oor wat tans in hulle distrik aan die gang is en hoe Covid-19 en die Nationale Inperking besighede en die man op die straat geaffekteer het. Hy brei ook uit oor die kospakkieprojek wat hulle met die begin van die inperking op die been gebring het.