
#OFMKinderhoekie - Burg die boer: Deel 2
Loading player...
Burg die boer is nogals nors en grom en brom orals op die plaas. Maar...iets vreemd gebeur met sy kop...die plaasdiere moet pasop! Luister gerus hier na die laaste deel van die storie. Die storie word gedeel met die komplimente van Nali Bali.