
OFM Business Hour - Kritieke-Siektedekking en hoe dit werk
Loading player...
Kritieke-siektedekking is iets wat baie maal verkeerd verstaan word en is verseker 'n groot deel van enige versekeringsportefeulje, finansiële adviseur Christo Zwiegelaar verduidelik meer. So as jy wil weet of jy dit moet oorweeg, luister na hier die gesprek.