
OFM Business Hour - Arrie Nel Apteekgroep se geheim
Loading player...
Arrie Nel Apteekgroep se Daniel Nel deel die wysheid en kennis wat hulle as apteek groep, en hy as individu oor die jare opgedoen het. Jeugmaand word ook gevier, deurdat hy die brief wat hy aan sy jonger self sou skryf met ons deel.